summaryrefslogtreecommitdiffstats
path: root/tde-i18n-af/messages/kdebase/kcmperformance.po
diff options
context:
space:
mode:
Diffstat (limited to 'tde-i18n-af/messages/kdebase/kcmperformance.po')
-rw-r--r--tde-i18n-af/messages/kdebase/kcmperformance.po230
1 files changed, 230 insertions, 0 deletions
diff --git a/tde-i18n-af/messages/kdebase/kcmperformance.po b/tde-i18n-af/messages/kdebase/kcmperformance.po
new file mode 100644
index 00000000000..c49e27afffe
--- /dev/null
+++ b/tde-i18n-af/messages/kdebase/kcmperformance.po
@@ -0,0 +1,230 @@
+# UTF-8 test:äëïöü
+# Copyright (C) 2001 Free Software Foundation, Inc.
+# Juanita Franz <juanita.franz@vr-web.de>, 2005.

+msgid ""
+msgstr ""
+"Project-Id-Version: kcmperformance stable\n"
+"POT-Creation-Date: 2006-08-23 02:32+0200\n"
+"PO-Revision-Date: 2005-06-13 16:33+0200\n"
+"Last-Translator: Juanita Franz <juanita.franz@vr-web.de>\n"
+"Language-Team: AFRIKAANS <translate-discuss-af@lists.sourceforge.net>\n"
+"MIME-Version: 1.0\n"
+"Content-Type: text/plain; charset=UTF-8\n"
+"Content-Transfer-Encoding: 8-bit\n"

+#: kcmperformance.cpp:48
+msgid ""

KDE Performance
You can configure settings that improve KDE "
+"performance here."
+msgstr ""
+"<hl> KDE Werkverrigting</hl> U kan hier instellings konfigureer wat KDE se "
+"werkverrigting verbeter."

+#: kcmperformance.cpp:56
+msgid "Konqueror"
+msgstr "Konqueror"

+#: kcmperformance.cpp:60
+msgid "System"
+msgstr "Stelsel"

+#: kcmperformance.cpp:91
+msgid ""

Konqueror Performance
You can configure several settings that improve "
+"Konqueror performance here. These include options for reusing already running "
+"instances and for keeping instances preloaded."
+msgstr ""
+"<hl>Konqueror Werkverrigting</hl>. U kan meerdere instellings hier konfigureer "
+"om Konqueror se werkverrigting te verbeter. Hierdie sluit in opsies vir "
+"hergebruik van reeds lopende voorbeelde en om voorbeelde voorgelaai te hou."

+#: konqueror.cpp:37
+msgid ""
+"Disables the minimization of memory usage and allows you to make each browsing "
+"activity independent from the others"
+msgstr ""
+"Versper die minimering van geheue gebruik en laat u toe om elke blaai "
+"aktiwiteit onafhanklik van die andere te maak"

+#: konqueror.cpp:40
+msgid ""
+"With this option activated, only one instance of Konqueror used for file "
+"browsing will exist in the memory of your computer at any moment, no matter how "
+"many file browsing windows you open, thus reducing resource requirements."

Be aware that this also means that, if something goes wrong, all your file "
+"browsing windows will be closed simultaneously"
+msgstr ""
+"Met hierdie opsie geaktiveer, sal slegs een voorbeeld van Konqueror wat gebruik "
+"word vir lêer blaai in die geheue van u rekenaar op enige moment bestaan, "
+"onafhanklik daarvan hoeveel lêer blaai vensters u oopmaak, dit verminder "
+"hulpbron benodighede. "

Pasop omdat dit ook beteken dat, as iets verkeerd loop, al u lêer blaai "
+"vensters gelyktydig toegemaak sal word"

+#: konqueror.cpp:48
+msgid ""
+"With this option activated, only one instance of Konqueror will exist in the "
+"memory of your computer at any moment, no matter how many browsing windows you "
+"open, thus reducing resource requirements."

Be aware that this also means that, if something goes wrong, all your "
+"browsing windows will be closed simultaneously."
+msgstr ""
+"Met hierdie opsie aktiveer, sal slegs een voorbeeld van Konqueror eksisteer in "
+"die geheue van u rekenaar op enige moment, maak nie saak hoeveel blaai vensters "
+"u oop het nie, dit verminder hulpbron benodighede."

Wees versigtig dit beteken ook dat, as iets verkeerd gaan, al u blaai "
+"vensters gelyktydig toegemaak sal word."

+#: konqueror.cpp:60
+msgid ""
+"If non-zero, this option allows keeping Konqueror instances in memory after all "
+"their windows have been closed, up to the number specified in this option."

When a new Konqueror instance is needed, one of these preloaded instances "
+"will be reused instead, improving responsiveness at the expense of the memory "
+"required by the preloaded instances."
+msgstr ""
+"As nie-nul, laat hierdie opsie die hou van Konqueror voorbeelde toe in die "
+"geheue nadat al hulle vensters toegemaak is, tot by die hoeveelheid "
+"gespesifiseer in hierdie opsie. "

As 'n nuwe Konqueror voorbeeld benodig word, sal een van hierdie "
+"voorgelaaide voorbeelde weer gebruik word in plaas van, dit verbeter die "
+"reaksie ten koste van die geheue benodig by die voorlaai van voorbeelde."

+#: konqueror.cpp:69
+msgid ""
+"If enabled, an instance of Konqueror will be preloaded after the ordinary KDE "
+"startup sequence."

This will make the first Konqueror window open faster, but at the expense of "
+"longer KDE startup times (but you will be able to work while it is loading, so "
+"you may not even notice that it is taking longer)."
+msgstr ""
+"As ontsper, 'n voorbeeld van Konqueror sal voorgelaai word agter die "
+"oorspronklike KDE laai volgorde."

Hierdie sal maak dat die eerste Konqueror venster vinniger oopmaak, maar "
+"met die koste van 'n langer KDE selflaai tyd (maar u sal kan werk terwyl dit "
+"laai, so u sal miskien nie eers opmerk dat dit langer neem nie)."

+#: konqueror.cpp:75
+msgid ""
+"If enabled, KDE will always try to have one preloaded Konqueror instance ready; "
+"preloading a new instance in the background whenever there is not one "
+"available, so that windows will always open quickly."

Warning: In some cases, it is actually possible that this will reduce "
+"perceived performance."
+msgstr ""
+"As ontsper, KDE sal altyd probeer om een voorgelaaide Konquerer voorbeeld "
+"gereed te hê, voorlaai van 'n nuwe voorbeeld in die agtergrond wanneer daar nie "
+"een beskikbaar is nie, sodat die venster altyd vinnig sal oopmaak."

Waarskuwing: In somige gevalle, is dit egter moontlik dat hierdie "
+"waargenome werksverrigting sal verminder."

+#. i18n: file konqueror_ui.ui line 27
+#: rc.cpp:3
+#, no-c-format
+msgid "Minimize Memory Usage"
+msgstr "Minimeer geheue gebruik"

+#. i18n: file konqueror_ui.ui line 38
+#: rc.cpp:6
+#, no-c-format
+msgid "&Never"
+msgstr "&Nooit"

+#. i18n: file konqueror_ui.ui line 46
+#: rc.cpp:9
+#, no-c-format
+msgid "For &file browsing only (recommended)"
+msgstr "Vir & Lêer blaai selgs (voorgestel)"

+#. i18n: file konqueror_ui.ui line 54
+#: rc.cpp:12
+#, no-c-format
+msgid "Alwa&ys (use with care)"
+msgstr "Altyd (gebruik met sorg)"

+#. i18n: file konqueror_ui.ui line 64
+#: rc.cpp:15
+#, no-c-format
+msgid "Preloading"
+msgstr "Voorlaai"

+#. i18n: file konqueror_ui.ui line 83
+#: rc.cpp:18
+#, no-c-format
+msgid "Maximum number of instances kept &preloaded:"
+msgstr "Maksimale nommer van voorbeelde gehou en vorlaai:"

+#. i18n: file konqueror_ui.ui line 118
+#: rc.cpp:21
+#, no-c-format
+msgid "Preload an instance after KDE startup"
+msgstr "Voorlaai van 'n voorbeeld na KDE selflaai"

+#. i18n: file konqueror_ui.ui line 126
+#: rc.cpp:24
+#, no-c-format
+msgid "Always try to have at least one preloaded instance"
+msgstr "Probeer altyd om ten minste een voorgelaaide voorbeeld te hê"

+#. i18n: file system_ui.ui line 24
+#: rc.cpp:27
+#, no-c-format
+msgid "System Configuration"
+msgstr "Stelsel Konfigurasie"

+#. i18n: file system_ui.ui line 35
+#: rc.cpp:30
+#, no-c-format
+msgid "Disable &system configuration startup check"
+msgstr "Versper &stelsel konfigurasie selflaai funksie"

+#. i18n: file system_ui.ui line 43
+#: rc.cpp:33
+#, fuzzy, no-c-format
+msgid ""
+"WARNING: This option may in rare cases lead to various problems. Consult "
+"the What's This? (Shift+F1) help for details."
+msgstr ""
+"WAARSKUWING: Hierdie opsie mag in seldene gevalle lei tot verskillende "
+"probleme. Konsulteer die Wat is dit (Skuif F1) help ver besonderhede."

+#: system.cpp:34
+msgid ""

During startup KDE needs to perform a check of its system configuration "
+"(mimetypes, installed applications, etc.), and in case the configuration has "
+"changed since the last time, the system configuration cache (KSyCoCa) needs to "
+"be updated.

This option delays the check, which avoid scanning all directories "
+"containing files describing the system during KDE startup, thus making KDE "
+"startup faster. However, in the rare case the system configuration has changed "
+"since the last time, and the change is needed before this delayed check takes "
+"place, this option may lead to various problems (missing applications in the K "
+"Menu, reports from applications about missing required mimetypes, etc.).

Changes of system configuration mostly happen by (un)installing "
+"applications. It is therefore recommended to turn this option temporarily off "
+"while (un)installing applications.

For this reason, usage of this option is not recommended. The KDE crash "
+"handler will refuse to provide backtrace for the bugreport with this option "
+"turned on (you will need to reproduce it again with this option turned off, or "
+"turn on the developer mode for the crash handler).

+msgstr ""

Gedurende selflaai benodig KDE die deurvoering van 'n kontrole van sy "
+"stelsel konfigurasie (mimetipes, installeerde aanwendings, ens.), en in die "
+"geval dat die konfigurasie verander het sedert die laasste keer, moet die "
+"stelsel konfigurasie geheuekas (KSyCoCa) opdateer word.

Hierdie opsie vertraag die kontrole, wat skandering verhinder van alle "
+"gidste wat lêers bevat wat die stelsel beskryf tydens die KDE selflaai, hierdie "
+"maak KDE selflaai vinniger. Alhoewel, in die seldene geval dat die stelsel "
+"konfigurasie verander is sedert die laasste keer, en die verandering noodwendig "
+"is voor hierdie vertraagde kontrole deurgevoer word, kan hierdie opsie lei tot "
+"verskillende probleme (vermisde aanwendings in die K kieslys, verslae van "
+"aanwendings aangaande vermisde benodigde mimetipes, ens.).

Veranderinge van stelsel konfigurasie gebeur meestal by (on)installering van "
+"aanwendings. Dit word daarom aanbeveel om hierdie opsies tydelik af te skakel "
+"gedurende (on)installering van aanwendings.

Vir hierdie rede, word die gebruik van hierdie opsie nie aanbeveel nie. Die "
+"KDE omval hanteerder sal weier om 'n terugvalkopië te verskaf vir die "
+"foutverslag met hierdie opsie aangeskakel (u sal nodig hê om dit weer te "
+"produseer met hierdie opsie afgeskakel, of skakel die ontwikkelaar modus vir "
+"die omval hanteerder aan).