# UTF-8 test:äëïöü # Copyright (C) 2001 Free Software Foundation, Inc. # Juanita Franz , 2005. # msgid "" msgstr "" "Project-Id-Version: kcmperformance stable\n" "POT-Creation-Date: 2014-10-04 08:02-0500\n" "PO-Revision-Date: 2005-06-13 16:33+0200\n" "Last-Translator: Juanita Franz \n" "Language-Team: AFRIKAANS \n" "Language: \n" "MIME-Version: 1.0\n" "Content-Type: text/plain; charset=UTF-8\n" "Content-Transfer-Encoding: 8-bit\n" #: kcmperformance.cpp:48 msgid "" "

TDE Performance

You can configure settings that improve TDE " "performance here." msgstr "" " TDE Werkverrigting U kan hier instellings konfigureer wat TDE se " "werkverrigting verbeter." #: kcmperformance.cpp:56 msgid "Konqueror" msgstr "Konqueror" #: kcmperformance.cpp:60 msgid "System" msgstr "Stelsel" #: kcmperformance.cpp:106 msgid "" "

Konqueror Performance

You can configure several settings that improve " "Konqueror performance here. These include options for reusing already running " "instances and for keeping instances preloaded." msgstr "" "Konqueror Werkverrigting. U kan meerdere instellings hier konfigureer " "om Konqueror se werkverrigting te verbeter. Hierdie sluit in opsies vir " "hergebruik van reeds lopende voorbeelde en om voorbeelde voorgelaai te hou." #: konqueror.cpp:37 msgid "" "Disables the minimization of memory usage and allows you to make each browsing " "activity independent from the others" msgstr "" "Versper die minimering van geheue gebruik en laat u toe om elke blaai " "aktiwiteit onafhanklik van die andere te maak" #: konqueror.cpp:40 msgid "" "With this option activated, only one instance of Konqueror used for file " "browsing will exist in the memory of your computer at any moment, no matter how " "many file browsing windows you open, thus reducing resource requirements." "

Be aware that this also means that, if something goes wrong, all your file " "browsing windows will be closed simultaneously" msgstr "" "Met hierdie opsie geaktiveer, sal slegs een voorbeeld van Konqueror wat gebruik " "word vir lêer blaai in die geheue van u rekenaar op enige moment bestaan, " "onafhanklik daarvan hoeveel lêer blaai vensters u oopmaak, dit verminder " "hulpbron benodighede. " "

Pasop omdat dit ook beteken dat, as iets verkeerd loop, al u lêer blaai " "vensters gelyktydig toegemaak sal word" #: konqueror.cpp:48 msgid "" "With this option activated, only one instance of Konqueror will exist in the " "memory of your computer at any moment, no matter how many browsing windows you " "open, thus reducing resource requirements." "

Be aware that this also means that, if something goes wrong, all your " "browsing windows will be closed simultaneously." msgstr "" "Met hierdie opsie aktiveer, sal slegs een voorbeeld van Konqueror eksisteer in " "die geheue van u rekenaar op enige moment, maak nie saak hoeveel blaai vensters " "u oop het nie, dit verminder hulpbron benodighede." "

Wees versigtig dit beteken ook dat, as iets verkeerd gaan, al u blaai " "vensters gelyktydig toegemaak sal word." #: konqueror.cpp:60 msgid "" "If non-zero, this option allows keeping Konqueror instances in memory after all " "their windows have been closed, up to the number specified in this option." "

When a new Konqueror instance is needed, one of these preloaded instances " "will be reused instead, improving responsiveness at the expense of the memory " "required by the preloaded instances." msgstr "" "As nie-nul, laat hierdie opsie die hou van Konqueror voorbeelde toe in die " "geheue nadat al hulle vensters toegemaak is, tot by die hoeveelheid " "gespesifiseer in hierdie opsie. " "

As 'n nuwe Konqueror voorbeeld benodig word, sal een van hierdie " "voorgelaaide voorbeelde weer gebruik word in plaas van, dit verbeter die " "reaksie ten koste van die geheue benodig by die voorlaai van voorbeelde." #: konqueror.cpp:69 msgid "" "If enabled, an instance of Konqueror will be preloaded after the ordinary TDE " "startup sequence." "

This will make the first Konqueror window open faster, but at the expense of " "longer TDE startup times (but you will be able to work while it is loading, so " "you may not even notice that it is taking longer)." msgstr "" "As ontsper, 'n voorbeeld van Konqueror sal voorgelaai word agter die " "oorspronklike TDE laai volgorde." "

Hierdie sal maak dat die eerste Konqueror venster vinniger oopmaak, maar " "met die koste van 'n langer TDE selflaai tyd (maar u sal kan werk terwyl dit " "laai, so u sal miskien nie eers opmerk dat dit langer neem nie)." #: konqueror.cpp:75 msgid "" "If enabled, TDE will always try to have one preloaded Konqueror instance ready; " "preloading a new instance in the background whenever there is not one " "available, so that windows will always open quickly." "

Warning: In some cases, it is actually possible that this will reduce " "perceived performance." msgstr "" "As ontsper, TDE sal altyd probeer om een voorgelaaide Konquerer voorbeeld " "gereed te hê, voorlaai van 'n nuwe voorbeeld in die agtergrond wanneer daar nie " "een beskikbaar is nie, sodat die venster altyd vinnig sal oopmaak." "

Waarskuwing: In somige gevalle, is dit egter moontlik dat hierdie " "waargenome werksverrigting sal verminder." #. i18n: file konqueror_ui.ui line 27 #: rc.cpp:3 #, no-c-format msgid "Minimize Memory Usage" msgstr "Minimeer geheue gebruik" #. i18n: file konqueror_ui.ui line 38 #: rc.cpp:6 #, no-c-format msgid "&Never" msgstr "&Nooit" #. i18n: file konqueror_ui.ui line 46 #: rc.cpp:9 #, no-c-format msgid "For &file browsing only (recommended)" msgstr "Vir & Lêer blaai selgs (voorgestel)" #. i18n: file konqueror_ui.ui line 54 #: rc.cpp:12 #, no-c-format msgid "Alwa&ys (use with care)" msgstr "Altyd (gebruik met sorg)" #. i18n: file konqueror_ui.ui line 64 #: rc.cpp:15 #, no-c-format msgid "Preloading" msgstr "Voorlaai" #. i18n: file konqueror_ui.ui line 83 #: rc.cpp:18 #, no-c-format msgid "Maximum number of instances kept &preloaded:" msgstr "Maksimale nommer van voorbeelde gehou en vorlaai:" #. i18n: file konqueror_ui.ui line 118 #: rc.cpp:21 #, no-c-format msgid "Preload an instance after TDE startup" msgstr "Voorlaai van 'n voorbeeld na TDE selflaai" #. i18n: file konqueror_ui.ui line 126 #: rc.cpp:24 #, no-c-format msgid "Always try to have at least one preloaded instance" msgstr "Probeer altyd om ten minste een voorgelaaide voorbeeld te hê" #. i18n: file system_ui.ui line 24 #: rc.cpp:27 #, no-c-format msgid "System Configuration" msgstr "Stelsel Konfigurasie" #. i18n: file system_ui.ui line 35 #: rc.cpp:30 #, no-c-format msgid "Disable &system configuration startup check" msgstr "Versper &stelsel konfigurasie selflaai funksie" #. i18n: file system_ui.ui line 43 #: rc.cpp:33 #, fuzzy, no-c-format msgid "" "WARNING: This option may in rare cases lead to various problems. Consult " "the What's This? (Shift+F1) help for details." msgstr "" "WAARSKUWING: Hierdie opsie mag in seldene gevalle lei tot verskillende " "probleme. Konsulteer die Wat is dit (Skuif F1) help ver besonderhede." #: system.cpp:34 #, fuzzy msgid "" "

During startup TDE needs to perform a check of its system configuration " "(mimetypes, installed applications, etc.), and in case the configuration has " "changed since the last time, the system configuration cache (TDESyCoCa) needs " "to be updated.

" "

This option delays the check, which avoid scanning all directories " "containing files describing the system during TDE startup, thus making TDE " "startup faster. However, in the rare case the system configuration has changed " "since the last time, and the change is needed before this delayed check takes " "place, this option may lead to various problems (missing applications in the " "TDE Menu, reports from applications about missing required mimetypes, etc.).

" "

Changes of system configuration mostly happen by (un)installing " "applications. It is therefore recommended to turn this option temporarily off " "while (un)installing applications.

" "

For this reason, usage of this option is not recommended. The TDE crash " "handler will refuse to provide backtrace for the bugreport with this option " "turned on (you will need to reproduce it again with this option turned off, or " "turn on the developer mode for the crash handler).

" msgstr "" "

Gedurende selflaai benodig TDE die deurvoering van 'n kontrole van sy " "stelsel konfigurasie (mimetipes, installeerde aanwendings, ens.), en in die " "geval dat die konfigurasie verander het sedert die laasste keer, moet die " "stelsel konfigurasie geheuekas (KSyCoCa) opdateer word.

" "

Hierdie opsie vertraag die kontrole, wat skandering verhinder van alle " "gidste wat lêers bevat wat die stelsel beskryf tydens die TDE selflaai, hierdie " "maak TDE selflaai vinniger. Alhoewel, in die seldene geval dat die stelsel " "konfigurasie verander is sedert die laasste keer, en die verandering noodwendig " "is voor hierdie vertraagde kontrole deurgevoer word, kan hierdie opsie lei tot " "verskillende probleme (vermisde aanwendings in die K kieslys, verslae van " "aanwendings aangaande vermisde benodigde mimetipes, ens.).

" "

Veranderinge van stelsel konfigurasie gebeur meestal by (on)installering van " "aanwendings. Dit word daarom aanbeveel om hierdie opsies tydelik af te skakel " "gedurende (on)installering van aanwendings.

" "

Vir hierdie rede, word die gebruik van hierdie opsie nie aanbeveel nie. Die " "TDE omval hanteerder sal weier om 'n terugvalkopië te verskaf vir die " "foutverslag met hierdie opsie aangeskakel (u sal nodig hê om dit weer te " "produseer met hierdie opsie afgeskakel, of skakel die ontwikkelaar modus vir " "die omval hanteerder aan).

"