summaryrefslogtreecommitdiffstats
path: root/tde-i18n-af/messages/tdebase/kcmperformance.po
blob: 51b22e8e09486407dfb46b38b63b561ba44637e7 (plain)
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70
71
72
73
74
75
76
77
78
79
80
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90
91
92
93
94
95
96
97
98
99
100
101
102
103
104
105
106
107
108
109
110
111
112
113
114
115
116
117
118
119
120
121
122
123
124
125
126
127
128
129
130
131
132
133
134
135
136
137
138
139
140
141
142
143
144
145
146
147
148
149
150
151
152
153
154
155
156
157
158
159
160
161
162
163
164
165
166
167
168
169
170
171
172
173
174
175
176
177
178
179
180
181
182
183
184
185
186
187
188
189
190
191
192
193
194
195
196
197
198
199
200
201
202
203
204
205
206
207
208
209
210
211
212
213
214
215
216
217
218
219
220
221
222
223
224
225
226
227
228
229
230
231
232
# UTF-8 test:äëïöü
# Copyright (C) 2001 Free Software Foundation, Inc.
# Juanita Franz <juanita.franz@vr-web.de>, 2005.

msgid ""
msgstr ""
"Project-Id-Version: kcmperformance stable\n"
"POT-Creation-Date: 2014-10-04 08:02-0500\n"
"PO-Revision-Date: 2005-06-13 16:33+0200\n"
"Last-Translator: Juanita Franz <juanita.franz@vr-web.de>\n"
"Language-Team: AFRIKAANS <translate-discuss-af@lists.sourceforge.net>\n"
"Language: \n"
"MIME-Version: 1.0\n"
"Content-Type: text/plain; charset=UTF-8\n"
"Content-Transfer-Encoding: 8-bit\n"

#: kcmperformance.cpp:48
msgid ""

TDE Performance
You can configure settings that improve TDE "
"performance here."
msgstr ""
"<hl> TDE Werkverrigting</hl> U kan hier instellings konfigureer wat TDE se "
"werkverrigting verbeter."

#: kcmperformance.cpp:56
msgid "Konqueror"
msgstr "Konqueror"

#: kcmperformance.cpp:60
msgid "System"
msgstr "Stelsel"

#: kcmperformance.cpp:106
msgid ""

Konqueror Performance
You can configure several settings that improve "
"Konqueror performance here. These include options for reusing already running "
"instances and for keeping instances preloaded."
msgstr ""
"<hl>Konqueror Werkverrigting</hl>. U kan meerdere instellings hier konfigureer "
"om Konqueror se werkverrigting te verbeter. Hierdie sluit in opsies vir "
"hergebruik van reeds lopende voorbeelde en om voorbeelde voorgelaai te hou."

#: konqueror.cpp:37
msgid ""
"Disables the minimization of memory usage and allows you to make each browsing "
"activity independent from the others"
msgstr ""
"Versper die minimering van geheue gebruik en laat u toe om elke blaai "
"aktiwiteit onafhanklik van die andere te maak"

#: konqueror.cpp:40
msgid ""
"With this option activated, only one instance of Konqueror used for file "
"browsing will exist in the memory of your computer at any moment, no matter how "
"many file browsing windows you open, thus reducing resource requirements."

Be aware that this also means that, if something goes wrong, all your file "
"browsing windows will be closed simultaneously"
msgstr ""
"Met hierdie opsie geaktiveer, sal slegs een voorbeeld van Konqueror wat gebruik "
"word vir lêer blaai in die geheue van u rekenaar op enige moment bestaan, "
"onafhanklik daarvan hoeveel lêer blaai vensters u oopmaak, dit verminder "
"hulpbron benodighede. "

Pasop omdat dit ook beteken dat, as iets verkeerd loop, al u lêer blaai "
"vensters gelyktydig toegemaak sal word"

#: konqueror.cpp:48
msgid ""
"With this option activated, only one instance of Konqueror will exist in the "
"memory of your computer at any moment, no matter how many browsing windows you "
"open, thus reducing resource requirements."

Be aware that this also means that, if something goes wrong, all your "
"browsing windows will be closed simultaneously."
msgstr ""
"Met hierdie opsie aktiveer, sal slegs een voorbeeld van Konqueror eksisteer in "
"die geheue van u rekenaar op enige moment, maak nie saak hoeveel blaai vensters "
"u oop het nie, dit verminder hulpbron benodighede."

Wees versigtig dit beteken ook dat, as iets verkeerd gaan, al u blaai "
"vensters gelyktydig toegemaak sal word."

#: konqueror.cpp:60
msgid ""
"If non-zero, this option allows keeping Konqueror instances in memory after all "
"their windows have been closed, up to the number specified in this option."

When a new Konqueror instance is needed, one of these preloaded instances "
"will be reused instead, improving responsiveness at the expense of the memory "
"required by the preloaded instances."
msgstr ""
"As nie-nul, laat hierdie opsie die hou van Konqueror voorbeelde toe in die "
"geheue nadat al hulle vensters toegemaak is, tot by die hoeveelheid "
"gespesifiseer in hierdie opsie. "

As 'n nuwe Konqueror voorbeeld benodig word, sal een van hierdie "
"voorgelaaide voorbeelde weer gebruik word in plaas van, dit verbeter die "
"reaksie ten koste van die geheue benodig by die voorlaai van voorbeelde."

#: konqueror.cpp:69
msgid ""
"If enabled, an instance of Konqueror will be preloaded after the ordinary TDE "
"startup sequence."

This will make the first Konqueror window open faster, but at the expense of "
"longer TDE startup times (but you will be able to work while it is loading, so "
"you may not even notice that it is taking longer)."
msgstr ""
"As ontsper, 'n voorbeeld van Konqueror sal voorgelaai word agter die "
"oorspronklike TDE laai volgorde."

Hierdie sal maak dat die eerste Konqueror venster vinniger oopmaak, maar "
"met die koste van 'n langer TDE selflaai tyd (maar u sal kan werk terwyl dit "
"laai, so u sal miskien nie eers opmerk dat dit langer neem nie)."

#: konqueror.cpp:75
msgid ""
"If enabled, TDE will always try to have one preloaded Konqueror instance ready; "
"preloading a new instance in the background whenever there is not one "
"available, so that windows will always open quickly."

Warning: In some cases, it is actually possible that this will reduce "
"perceived performance."
msgstr ""
"As ontsper, TDE sal altyd probeer om een voorgelaaide Konquerer voorbeeld "
"gereed te hê, voorlaai van 'n nuwe voorbeeld in die agtergrond wanneer daar nie "
"een beskikbaar is nie, sodat die venster altyd vinnig sal oopmaak."

Waarskuwing: In somige gevalle, is dit egter moontlik dat hierdie "
"waargenome werksverrigting sal verminder."

#. i18n: file konqueror_ui.ui line 27
#: rc.cpp:3
#, no-c-format
msgid "Minimize Memory Usage"
msgstr "Minimeer geheue gebruik"

#. i18n: file konqueror_ui.ui line 38
#: rc.cpp:6
#, no-c-format
msgid "&Never"
msgstr "&Nooit"

#. i18n: file konqueror_ui.ui line 46
#: rc.cpp:9
#, no-c-format
msgid "For &file browsing only (recommended)"
msgstr "Vir & Lêer blaai selgs (voorgestel)"

#. i18n: file konqueror_ui.ui line 54
#: rc.cpp:12
#, no-c-format
msgid "Alwa&ys (use with care)"
msgstr "Altyd  (gebruik met sorg)"

#. i18n: file konqueror_ui.ui line 64
#: rc.cpp:15
#, no-c-format
msgid "Preloading"
msgstr "Voorlaai"

#. i18n: file konqueror_ui.ui line 83
#: rc.cpp:18
#, no-c-format
msgid "Maximum number of instances kept &preloaded:"
msgstr "Maksimale nommer van voorbeelde gehou en vorlaai:"

#. i18n: file konqueror_ui.ui line 118
#: rc.cpp:21
#, no-c-format
msgid "Preload an instance after TDE startup"
msgstr "Voorlaai van 'n voorbeeld na TDE selflaai"

#. i18n: file konqueror_ui.ui line 126
#: rc.cpp:24
#, no-c-format
msgid "Always try to have at least one preloaded instance"
msgstr "Probeer altyd om ten minste een voorgelaaide voorbeeld te hê"

#. i18n: file system_ui.ui line 24
#: rc.cpp:27
#, no-c-format
msgid "System Configuration"
msgstr "Stelsel Konfigurasie"

#. i18n: file system_ui.ui line 35
#: rc.cpp:30
#, no-c-format
msgid "Disable &system configuration startup check"
msgstr "Versper &stelsel konfigurasie selflaai funksie"

#. i18n: file system_ui.ui line 43
#: rc.cpp:33
#, fuzzy, no-c-format
msgid ""
"WARNING: This option may in rare cases lead to various problems. Consult "
"the What's This? (Shift+F1) help for details."
msgstr ""
"WAARSKUWING: Hierdie opsie mag in seldene gevalle lei tot verskillende "
"probleme. Konsulteer die Wat is dit (Skuif F1) help ver besonderhede."

#: system.cpp:34
#, fuzzy
msgid ""

During startup TDE needs to perform a check of its system configuration "
"(mimetypes, installed applications, etc.), and in case the configuration has "
"changed since the last time, the system configuration cache (TDESyCoCa) needs "
"to be updated.

This option delays the check, which avoid scanning all directories "
"containing files describing the system during TDE startup, thus making TDE "
"startup faster. However, in the rare case the system configuration has changed "
"since the last time, and the change is needed before this delayed check takes "
"place, this option may lead to various problems (missing applications in the "
"TDE Menu, reports from applications about missing required mimetypes, etc.).

Changes of system configuration mostly happen by (un)installing "
"applications. It is therefore recommended to turn this option temporarily off "
"while (un)installing applications.

For this reason, usage of this option is not recommended. The TDE crash "
"handler will refuse to provide backtrace for the bugreport with this option "
"turned on (you will need to reproduce it again with this option turned off, or "
"turn on the developer mode for the crash handler).

msgstr ""

Gedurende selflaai benodig TDE die deurvoering van 'n kontrole van sy "
"stelsel konfigurasie (mimetipes, installeerde aanwendings, ens.), en in die "
"geval dat die konfigurasie verander het sedert die laasste keer, moet die "
"stelsel konfigurasie geheuekas (KSyCoCa) opdateer word.

Hierdie opsie vertraag die kontrole, wat skandering verhinder van alle "
"gidste wat lêers bevat wat die stelsel beskryf tydens die TDE selflaai, hierdie "
"maak TDE selflaai vinniger. Alhoewel, in die seldene geval dat die stelsel "
"konfigurasie verander is sedert die laasste keer, en die verandering noodwendig "
"is voor hierdie vertraagde kontrole deurgevoer word, kan hierdie opsie lei tot "
"verskillende probleme (vermisde aanwendings in die K kieslys,  verslae van "
"aanwendings aangaande vermisde benodigde mimetipes, ens.).

Veranderinge van stelsel konfigurasie gebeur meestal by (on)installering van "
"aanwendings. Dit word daarom aanbeveel om hierdie opsies tydelik af te skakel "
"gedurende (on)installering van aanwendings.

Vir hierdie rede, word die gebruik van hierdie opsie nie aanbeveel nie. Die "
"TDE omval hanteerder sal weier om 'n terugvalkopië te verskaf vir die "
"foutverslag met hierdie opsie aangeskakel (u sal nodig hê om dit weer te "
"produseer met hierdie opsie afgeskakel, of skakel die ontwikkelaar modus vir "
"die omval hanteerder aan).