Hierdie biblioteek is gratis sagteware;jy kan dit herversprei en/of verander volgens die terme van die 'GNU General Public License', soos gepubliseer deur die 'Free Software Foundation', volgens weergawe 2 of enige latere weergawe. Hierdie biblioteek is versprei met die hoop dat dit bruikbaar sal wees, maar SONDER ENIGE WAARBORG; selfs sonder die geïmpliseerde waarborge van 'MERCHANTABILITY' of GESKIKTHEID VIR 'n SEKERE DOEL. Kyk na die 'GNU General Public License' vir meer inligting. Jy moes 'n kopie van die 'GNU Lesser General Public License' saam met die biblioteek gekry het; Indien dit nie die geval is nie, kan dit aangevra word vanaf die Free Software Foundation, Inc., 51 Franklin Street, Fifth Floor, Boston, MA 02110-1301 USA